INTIEM is ’n tydskrif wat jou aanmoedig om jou huwelik bo-aan daardie ellelange to-do-lysie te plaas. Die artikels motiveer jou, inspireer jou, laat jou lag, wonder en bloos, maar bowenal maak dit die tier in jou wakker! Jy kán goeie seks en ’n huwelik in die oortreffende trap hê! Jy kán jou man van voor af betower en ’n huwelik lei wat God trots maak. Jy kán die lewensmaat hê en die lewensmaat wees wat jy bestem is om te wéés . . . jy kán jou huwelik geniet!
Teken in op INTIEM en ons bederf jou met ’n gratis grimeersakkie of flits!
INTIEM verkoop soos soetkoek in die winkels . . . Maak seker jy mis nie ’n enkele uitgawe nie! Ons sit die woema terug in jou huwelik!
Teken nou in! Sakkies en flitse beperk - slegs 400 beskikbaar!
Inteken-opsies:
* 6 uitgawes (1 jaar) teen R130 + ’n gratis grimeersakkie of flits
* 12 uitgawes (2 jaar) teen R240 + ’n gratis grimeersakkie of flits
Aanbod geldig tot 30 September 2010. |