Subscribe to INTERNATIONAL magazines here...

Subscribe to great LOCAL magazines here...

Press Release

Ambassadeur is 'n Afrikaanse literêre leefstyljoernaal met 'n voorliefde vir avontuur. Ons vier die skeppers, die denkers, die risiko-nemers en kunstenaars, die vakmanskap en besigheidsvernuf, die ekstraordinêre, die kreatiewe, die filmmaker, die musikant en die skrywer.

Hys die anker, span die seile en kom saam met ons op hierdie nuwe ontdekkingstog deur Afrikaans.

Ons is trots om die verspreiding van die Ambassadeur Joernaal te doen! Die asemrowende eerste uitgawe is nou beskikbaar by die volgende Exclusive Books winkels:

Brooklyn, Canal Walk, Centurion, Clearwater, Cresta, Dainfern, Greenstone Mall, Hyde Park, Logh Logan, Menlyn Park, Midlands, Nelspruit, Nicolway, O.R. Tambo, International Domestic, O.R. Tambo International Duty Free, Rosebank, Sandton City, Stellenbosch, Tyger Valley, V&A Waterfront, Walmer Park, Westville

Who distributes magazines in South Africa?

  • RNA Distribution (owned by CTP Caxton and incorporating Magscene) is one of two major magazine distributors in South Africa;
  • RNA holds a 39.68 % volume share of the total local business, and a 43.3 % value share.
  • RNA also distributes all imported and local part works and collectables from publishers in the UK, Spain, Italy and South Africa.

View Distribution Chart...